Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R135.00
Raas jou ma met jou as jy op die bed spring?
Laat sy jou uit die bad klim net wanneer jy hope pret het?
Bel dadelik die Mammawinkel. Hulle sal jou help om die perfekte nuwe ma te kry.
100% tevredenheid gewaarborg!
Op ’n dag maak Mamma vir Zander baie kwaad. Hy moet die hele oggend sy kamer skoonmaak, hy moet die hele middag lank saam winkels toe gaan, en net toe hy daardie aand lekker speel, dwing sy hom om sy tande te borsel en bed toe te gaan! Daarom bel Zander die Mammawinkel om vir hom ’n ander mamma te bestel … met skreeusnaakse gevolge!
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.