Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R135.00
Pappa se werk is so vervelig!
Wat as hy ophou om na vergaderings te gaan …
en eerder die Sewe Seë begin verken,
teen drake begin veg,
of in ’n vuurpyl deur die ruimte blits?
Lisa en Chris soek oral na die perfekte werk vir Pappa – van ’n internasionale ruimtestasie tot ’n seerowerskip.
Maar die perfekte werk is dalk veel nader as wat hulle dink …
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.