Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Book Number/Boek nommer: | 1 tot 10, leer-my-lees-tippie, 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 |
| Series/Reekse | Leer my Lees – Tippie |
| Author |
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Skip to contentR40.00 – R400.00Price range: R40.00 through R400.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.
Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Elke boek in die reeks bevat:
’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
· helder, kindervriendelik illustrasies;
·’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Book Number/Boek nommer: | 1 tot 10, leer-my-lees-tippie, 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 |
| Series/Reekse | Leer my Lees – Tippie |
| Author |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.