Description
A5 Storieboek
100 bladsye
R135.00
Wanneer Meelon se ruimtetuig op die aarde neerstort, maak hy vriende met Andries, die mensekind. Andries moet vir Meelon help om die ruimtetuig reg te maak terwyl hy nog in die regte galaktiese kwadrant beweeg!
Maar daar is nie baie tyd nie. Meelon se elektroniese stelsels is vinnig besig om te verswak, en om een of ander vreemde rede kan hy nêrens in die ruimtetuig sy lewensbelangrike kapsules opspoor nie…
A5 Storieboek
100 bladsye
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.