Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 168 |
R165.00
n Blou sjokolade vind Elle tot haar skok uit dat die orkestoer Frankryk toe, waarna sy so lank reeds uitsien, afgestel is. Dit beteken sy gaan waarskynlik die hele vakansie alleen by die huis sit en kyk hoe die grasperk doodryp, want haar ma en pa is op ‘n navorsingsending na Antarktika. Maar dan kry Elle die kans om die Otter-wandelpad te gaan stap saam met haar kamermaat, Refi, die aantreklike Mostert-boeties, Alex en Divan, en drie kinders wat kanker gehad het. Sommer gou vind Elle uit die Otter is beslis nie vir sissies nie – en twee aantreklike ouens op die staptog laat boonop haar hart vreemde dinge doen ..
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 168 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.