Additional information
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 160 |
R165.00
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is ‘n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ‘n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir haar, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ‘n nare geheim oor haar ouers … en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.
Out of stock
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 160 |
You must be logged in to post a review.
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Reviews
There are no reviews yet.