Description
**Die fliek, NUL IS NIE NIKS NIE, wat by teaters wys, is gebaseer op hierdie boek van Jaco Jacobs
R180.00
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.
**Die fliek, NUL IS NIE NIKS NIE, wat by teaters wys, is gebaseer op hierdie boek van Jaco Jacobs
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 128 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.