Description
Stories op die CD:
- Wat in die winkel gebeur het
- Wat by die skool gebeur het
- Wat by die partytjie gebeur het
- Wat by Oupa en Ouma gebeur het
R110.00
Goudvissies is baie dapper, maar van alle goudvissies op die hele aarde was daar geen een dapperder as Sakkie Bloep nie…
Sakkie Bloep is die heel laaste goudvissie in die troeteldierwinkel, en die man van die winkel wil hom eers uitgooi omdat niemand hom wil koop nie. Maar dan gebeur daar iets en Sakkie Bloep doen ‘n baie dapper ding…
Out of stock
Stories op die CD:
| Weight | 0.09 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 12 × 1 cm |
| Age | |
| Artist | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.