Description
Stories op die CD:
- Oor konings en vergaderings
- Oor moeilike reuse
- Oor koekverkopings
- Oor stukkende duikbote
R110.00
Wanneer Koning Skewe-toontjie per ongeluk in die wasmasjien beland… krimp hy! Nou wil nie een van die ander konings by die Groot Vergadering van Konings glo dat dit regtig HY is nie! Om homself te bewys, stuur hulle hom op ‘n vreemde ekspedisie. Want almal weet dat die regte Koning Skewe-toontjie nog altyd baie goed met moelike reuse, koekverkopings, en duikbote was… Maar dit was toe hy heelwat groter was…
Stories op die CD:
| Weight | 0.09 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 12 × 1 cm |
| Artist | Anna Emm |
| Age | |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.