Description
Stories op die CD:
- Hoe die bommelman die skooljuffrou se woorde gesteel het
- Hoe die bommelman die kinders se skadumwees gesteel het
- Hoe die bommelman die seeslakkies se skulpies gesteel het
- Hoe die kinders die bommelman gevang het
R110.00
Die Bommelman woon in die poeletjies by die see, en as jy nie kyk nie, steel hy jou goed! Hy druk dit in sy groot streepsak en jy sien dit nooit weer nie – sonbrille en sonbrandolie en lekkergoed en plakkies… Maar toe Juffrou Susantie se skoolklassie vir hulle see-uitstappie opdaag, loop die Bommelman sy rieme lelik styf!
Stories op die CD:
| Weight | 0.09 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 12 × 1 cm |
| Age | |
| Artist | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.