Description
Voorgelees deur Clara Joubert
Ouderdom 3 – 9 jaar
R110.00
Siegbert Trapsuutjies is ‘n verstrooide drome, wat graag ‘n beroemde skrywer wil word. Vanaf sy tak tussen die blare van die boom in die middel van die bos, hou hy die diertjies en dingetjies dop. Hy sien allerhande vreemde dinge – goeters wat hy nie verstaan nie – en dít skryf hy alles in sy notaboekie neer…
Stories op die CD:
1. Die ding met duisend liggies
2. Die ding met drie pootjies
3. Die ding met die snaakse hare
4. Die ding met net een vlerk
Out of stock
Voorgelees deur Clara Joubert
Ouderdom 3 – 9 jaar
| Age | |
|---|---|
| Artist | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.