Description
Deur Anna Emm
Ouderdom: 3 – 9 jaar
A5 Storieboek
60 bladsye
R115.00
Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimte-reisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interssante avonture!
Boek 3: Ansofie Plak – Die lummel se laarse
Daar is ‘n lummel in Kromstraat, en hy is in ‘n slegte bui. Iemand het sy stewels gesteel, en nou moet Ansofie hom help om dit te kry voordat hy alles om hom plattrap…
Illustrasies deur E.Lanie.
Deur Anna Emm
Ouderdom: 3 – 9 jaar
A5 Storieboek
60 bladsye
| Age | |
|---|---|
| Book Number/Boek nommer: | 3 |
| Author | |
| Brand | Anna Emm |
| Pages | 60 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.