Additional information
| Author | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 40 |
| Age |
R120.00
Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na ‘n kasteel vol monsters. Al die monsters is op pad na ‘n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om ‘n aand lank baba-oppassers vir ‘n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees …?
| Author | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 40 |
| Age |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.