Additional information
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 116 |
R160.00
Oukei, ek is nie ’n kenner op dié gebied nie, maar daar is darem ’n paar dinge wat ek van soen af weet. Soos: Jou eerste soen is nie veronderstel om jou pens en pootjies binne-in ’n winkelsentrum se fontein te laat beland nie. Reza dink partykeer Murphy se Wet is spesiaal vir haar uitgedink. Daardie wet wat sê as iets verkeerd kan gaan, dan sal dit. In haar gunstelingskrywer se boeke het sulke rooigesig-oomblikke altyd romantiese gevolge, maar in die regte lewe werk dinge ongelukkig anders. In die regte lewe begin daar nie romantiese musiek speel as ’n ou jou soen nie. In die regte lewe verander ’n soen nie alle paddas in prinse nie.
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 116 |
You must be logged in to post a review.
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Reviews
There are no reviews yet.