Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R135.00
Een oggend toe Grietjie se tannie Poppie opstaan, is sy van kop tot tone vol kolle! Sy het dadelik spesiale room vir kolle nodig. Grietjie vat die pad om by tannie Poppie te gaan kuier. Maar wat Grietjie nie weet nie, is dat ’n leeu haar dophou. ’n Baie Honger Leeu!
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.