Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 48 |
| Series/Reekse | Hoezit ! |
R80.00
Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander goggas kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diere-liefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 48 |
| Series/Reekse | Hoezit ! |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.