Hoezit 5: Die wonderwêreld van voëls

R80.00

Hoe kry party voëls dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voël se oë is groter as sy brein? Hoe groot is die wêreld se kleinste voëlsoort? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Additional information

Age

, , ,

Author

Language

Brand

Lapa Uitgewers

Series/Reekse

Hoezit !

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoezit 5: Die wonderwêreld van voëls”
Product categories