Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Author | |
| Series/Reekse | Hoezit ! |
R80.00
Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van roofdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ontmoet ’n paar vreeslose jagters in die insekwêreld, kyk hoe ’n verkleurmannetjie sy prooi bekruip, en vind uit hoe dinge in ’n leeutrop werk.
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Author | |
| Series/Reekse | Hoezit ! |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.