Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R135.00
Krisjan is ‘n kameelperd, sy bene is lank en skraal. Hy het knopperige knieë en ‘n nek soos ‘n telefoonpaal. Krisjan kan nie goed dans nie. Hy haat elke jaar die bosvelddans. Maar op een pragtige maanlignag vind Krisjan uit dat jy partykeer net ander musiek nodig het as jy anders as al die ander is …
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.