Description
Deur Corlie Putter
Ouderdom: 9 – 14 jaar
A5 Storieboek
100 bladsye
R130.00
Hierdie boeke is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie… Jy kan dit nie van voor tot agter deurlees nie. Elke boek is vol raaisels en geheime, ompaaie en doodloopstrate … en jy, die leser, moet jou pad daardeur vind! Daar is meer as 40 verskillende eindes, en meer as 95 keuses wat jy moet maak. Jy kan oor en oor na die begin terugblaai en weer begin. Maar wees gewaarsku. Die avontuur is gevaarlik! Kies versigtig…
Nag van die seerowers: Wanneer jy en jou sussie, Nadia, na die hawe gaan om julle oom en tannie op ‘n luukse passsasierskip af te sien, vermoed julle onraad. Die skip behoort aan ‘n gevaarlike seerower, Jack die wreedaard, en hy is van plan om die gaste aan boord te beroof! Jy en Nadia moet hom keer, en die gaste betyds waarsku. Maar wie sal julle glo?
Deur Corlie Putter
Ouderdom: 9 – 14 jaar
A5 Storieboek
100 bladsye
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Anna Emm |
Pages | 100 |
You must be logged in to post a review.
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Reviews
There are no reviews yet.