Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 80 |
R60.00
Lukas, wil sy Jack Russell, Karnallie, vir die plaaslike hondeskou inskryf. Maar Karnallie is ’n ondeunde klein kalant – en hy is baie ongehoorsaam! Hy gaan beslis chaos by die skou veroorsaak. Vicki en Tessa belowe om te help, al is die hondeskou om die draai. Sal hulle Karnallie betyds kan afrig?
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.