Additional information
| Brand | Lapa Uitgewers |
|---|---|
| Language | |
| Age |
R135.00
n Skreeusnaakse kleuterstorie op rym wat wys presies waarom dit ’n slegte idee is om ’n T-rex vir ete te nooi, jou tandeborsel vir ’n haai te leen, of ’n buffel in jou bed te laat slaap. Kleuters sal versot wees op die helder illustrasies en die komiese teks in hierdie lawwe, uitbundige prenteboek! Slaaptyd sal nooit weer dieselfde wees nie …
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.