Alexie Mol Jeugboek 1 – ‘n Spook in die Biblioteek

R130.00

Alexie Mol is anders as meeste kinders. Haar pa is ‘n uitvinder en haar ma is ‘n kunstenaar. Alexie droom daarvan om eendag ‘n regte joernalis vir ‘n regte koerant te word, maar intussen land haar nuuskierigheid haar dikwels in die middel van ‘n groot avontuur! Saam met die rykmanskind, Kareltjie en Alexie se “imaginary” blou haas, Petrì, krap sy allerhande raaisels oop opsoek na stories…

NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.

Description

A5 Storieboek

110 bladsye

Additional information

Age

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Alexie Mol Jeugboek 1 – ‘n Spook in die Biblioteek”
Product categories