Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R305.00
Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rympies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe sêgoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. Siembamba: Immergroen rympies vir kinders is beslis ’n moet-hê-boek vir elke Afrikaanse gesin se boekrak.
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.