Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 128 |
R155.00
Parys. Die stad van romantiese straatkafees. Sexy ouens. En boonop die modehoofstad van die wêreld. Lindie en haar vriendinne kan nie wag vir die toer na Frankryk nie. Maar sommer op die lughawe begin dinge al skeefloop … Wie is die geheimsinnige donkerkopman op die vliegtuig? En hoekom voel dit of iemand hulle in Parys agtervolg?
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 128 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.