Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R90.00
Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan ’n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook ’n splinternuwe kaskar. En hy het ’n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie …
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.