Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R100.00
Dit is prettig en maklik om tot tien te tel!
Hoeveel diere kan jy op elke bladsy tel?
En kyk ’n bietjie in die dieretuin rond – wat sien jy nog?
Hierdie pragtig geïllustreerde, duursame kartonboek sal jong lesertjies bekoor terwyl hulle die plaasdiere en ander verrassings op elke bladsy ontdek.
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.