Ek kan tel: Plaas

R100.00

Dit is prettig en maklik om tot tien te tel!
Hoeveel diere kan jy op elke bladsy tel?
En kyk ’n bietjie op die plaas rond – wat sien jy nog?

Hierdie pragtig geïllustreerde, duursame kartonboek sal jong lesertjies bekoor terwyl hulle die plaasdiere en ander verrassings op elke bladsy ontdek.

Out of stock

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ek kan tel: Plaas”
Product categories