Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 160 |
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Skip to contentR165.00
Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboekskrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop! Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om ’n handvol verhale bymekaar te maak wat verrassend uiteenlopend is, maar almal een ding gemeen het – ’n liefde en bewondering vir perde.
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 160 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.