Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 120 |
R155.00
Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het … Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille … En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem …
In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 120 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.