Permanente ink

R165.00

Kaapstad word deur ‘n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergelê, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het ‘n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ‘n groepie niksvermoedende tieners in ‘n gevaarlike web wat al stywer span …

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

192

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Permanente ink”
Product categories