Description
Stories op die CD:
- Die storie van die vlieënde wasgoed
- Die storie van die maan in die visdam
- Die storie van die pratende klip
- Die storie van die wind se niggie
R110.00
Al wat Babettie Parfuum nog haar lewe lank wou doen, was om vir ‘n koerant te werk en opwindende stories te gaan uitsnuffel. Maar koerante stel nie belang in meisie-joernaliste nie – veral nie as hulle doodgewone dam-paddas is nie! Toe maak sy ‘n plan… en sommer gou slaan sy ‘n werkie by die Sondagkoerant los.
Out of stock
Stories op die CD:
| Weight | 0.09 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 12 × 1 cm |
| Artist | Anna Emm |
| Age | |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.