Description
Sewe bekende sprokies – soos julle hulle nog nooit gehoor het nie!
Episodes:
- Rooikappertjie
- Die vier varkies
- Gouesokkies
- Sewewitjie
- Hansie en Sannie
- Jan en die mieliestronk
- Die prins in die padda
R160.00
Die Boekwurms woon in die biblioteek. Dit is hulle werk om die boeke af te stof en weg te pak saans wanneer die mense huis toe is. Die Boekwurms is baie lief vir stories, en hulle vertel graag vir mekaar al die stories wat hulle al gelees het. Maar Boekwurms is nie baie slim nie, en soms raak die stories bietjie deurmekaar…
Sewe bekende sprokies – soos julle hulle nog nooit gehoor het nie!
Episodes:
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.