Description
Episodes:
- Twee sussies beland in die Land van Tak
- ‘n Lugballon in die Land van Tak
- Daar’s ‘n boelie in die Land van Tak
- Wat van die varkie geword het
- Snaakse geluide in die Land van Tak
- Vyftien ballonne
- Die burgemeester se probleem
R100.00
Kiekie se ouer sussie, Kay, is ‘n kunstenaar en sy kan vreeslik mooi teken. Sy vertel ook die mooiste stories. En wanneer Kiekie se mamma dorp toe gaan, vertel Kay vir haar stories oor die Land van Tak… ‘n Land waarin almal en alles uit Kay se tekeninge bestaan.
Out of stock
Episodes:
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.