Description
Stories op die CD:
- Alleen in die groot kasteel
- Vier-en-veertig hasies
- Wie bestuur die lugballon?
- Die groot storm
R110.00
Die musiekman woon in ‘n groot klipkasteel op die rotse by die see – daar waar hy niemand kan pla wanneer hy sy note en sy wysies speel nie. Hy woon daar saam met sy kat, Karalie. Wanneer die musiekman besluit om op ‘n wêreldreis te gaan, vra hy vir Karalie om die kasteel op te pas tot hy terugkom. Maar vreemde dinge gebeur…
Out of stock
Stories op die CD:
| Weight | 0.09 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 12 × 1 cm |
| Age | |
| Artist | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.