Description
Stories op die CD:
- ‘n Nuuskierige dinosourus
- ‘n Raserige dinosourus
- ‘n Honger dinosourus
- ‘n Vreemde dinosourus
R110.00
Wanneer Adriaan saam met sy mamma na die groot dinosourus-uitstalling gaan, ontmoet hulle vir Meneer Jansen – die dinosourus-kenner. Meneer Jansen glo dat dinosourusse soos die T-Rex lankal uitgesterf het, maar wanneer Adriaan ‘n gat agter een van die gordyne ontdek… vind hy uit dat dinosourusse nog baie lewendig is! Hulle woon net almal nou in Dinosourusland…
Out of stock
Stories op die CD:
| Weight | 0.09 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 12 × 1 cm |
| Age | |
| Artist | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.