Description
Prenteboek saam met ‘n CD: Kleuters luister na die storie op die CD terwyl hulle saam “lees” in die boekie – ‘n klokkie aan die einde van elke bladsy laat weet hulle wanneer dit tyd is om om te blaai!
R90.00
Gielbert die olifant is nuut in die bos, en hy wil graag saam met die ander diertjies speletjies speel. Maar hulle is baie skrikkerig vir sy groot, vet olifantboude…
Out of stock
Prenteboek saam met ‘n CD: Kleuters luister na die storie op die CD terwyl hulle saam “lees” in die boekie – ‘n klokkie aan die einde van elke bladsy laat weet hulle wanneer dit tyd is om om te blaai!
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.