Description
Stories op die CD:
- Waar die vlooi opgeklim het
- Waar die wiel weggerol het
- Waar hulle vir Ouma verloor het
- Waar hulle opgeëindig het
R110.00
Die Van der Merwes het ‘n vakansiebus wat heel jaar lank onder die bome in hulle agterplaas in Pretoria staan. Een keer ‘n jaar word die vakansiebus onder die bome uitgetrek, skoongemaak, volgelaai en reggemaak vir die langpad see toe. Vrederalie die vlooi is ook lus vir ‘n vakansie. Maar Mosselaai is ver, en toe die Van der Merwes se vakansiebus by die petrolstrasie in Bloemfontein stop, besluit Vrederalie om in te spring en saam te ry… met skreeusnaakse gevolge!
Out of stock
Stories op die CD:
| Weight | 0.09 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 12 × 1 cm |
| Artist | Anna Emm |
| Age | |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.