Description
Spannende vervolgverhaal
R130.00
Ru en sy ma hou vakansie op Seerowerbaai. Die geheimsinnige strandhuis gee vir Ru die “creeps”. Wanneer hy ‘n ou boek oor seerowers op die solder ontdek, begin vreemde dinge gebeur… Watter geheime lê alles in Seerowerbaai opgesluit?
NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.
Out of stock
Spannende vervolgverhaal
| Age | |
|---|---|
| Artist | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.