Daar’s ‘n haai in die bad

R135.00

Een oggend sien Nika haar pa het vergeet om die badwater uit te tap. Die bad is vol koue, seperige, vuil skuim. Maar dan sien sy iets anders ook … ’n Driehoekige vin. Nika gil: “Daar’s ’n HAAI in die bad!”

Wat sal jy doen as jy ’n haai in die bad ontdek? Of sommer ’n hele haaigesin – Pappa Haai, Mamma Haai en Baba Haai? Die haaie is lus vir ’n sappige ontbyt, maar Nika weet presies hoe om parmantige seediere die pad te laat vat, nog voor haar pa hulle te siene kry.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Daar’s ‘n haai in die bad”
Product categories