Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R85.00
Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: “Piep!” Sy boeties en sussies lag vir hom. “Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL!” Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul?
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.