Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R155.00
Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons. Met vertroostende woorde wat ’n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike liefde inhou, en illustrasies propvol lewenslus, warmte en humor, is Ek sal jou styf vashou die perfekte geskenk vir geliefdes van alle ouderdomme – en ’n boek wat gewaarborg is om vir jare lank ’n gunsteling te bly.
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.