Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R95.00
Bella is die vriendelikste ballerina en die ster van die konsert. Maar sy was nie altyd so gaaf en vriendelik nie … Leer saam met Bella hoe vriendelikheid ‘n ware ster van jou kan maak in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees … en die lewe vir almal ‘n bietjie makliker maak!
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.