Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 64 |
R115.00
Marko kan nie glo meneer Van Vuuren is so cool nie. Hy dink wraggies kattekwaad is snaaks. Dit lyk of hy van stout kinders hóú! Hy reël selfs ’n kamp vir Baie Spesiale Leerders waarheen hy al die moeilikheidmakers in die skool nooi. Maar Marko begin vermoed iets is nie pluis nie. Hoekom het dit gelyk of meneer Van Vuuren twee kinders se breins deur hul ore uitsuig? Is die nuwe hoof dalk ’n alien … en hoe gaan hy dit bewys?
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 64 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.