Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 48 |
R115.00
Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ‘n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van haar ouma se grys krulletjies … Maar Suzie se oupa het glad nie hare nie. Sy kop is kaal soos ‘n eier. Daarom besluit Suzie om ‘n plan te maak …
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 48 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.