Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 104 |
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Skip to contentR155.00
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie … Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak? En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in ’n gevaarlike tik-nes verander?
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 104 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.