Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 148 |
R165.00
Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou!
So, maak toe die vensters, klim in jou bed … en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 148 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.